top of page



LP’s beskuldig Motshekga van verset
Sommige lede van die Gesamentlike Staande Komitee oor Verdediging het die minister van verdediging en militêre veterane, Angie Motshekga, van verset beskuldig nadat sy nie ’n komiteevergadering bygewoon het nie. Motshekga was veronderstel om die Departement van Verdediging se afvaardiging te lei en terugvoer te gee oor die gereedheid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Die weermag kan moontlik ontplooi word om die polisie in sekere provinsies te help om misdaad en bend

Saamgestel deur Nadia Pieters
5 days ago
bottom of page

