top of page



Die Guinness World Records vier sy 70ste bestaansjaar
Een van die wêreld se mees herkenbare boeke, Guinness World Records, vier sy 70ste bestaansjaar. Dit is die eerste keer in 1955, as ‘n promosie-idee gekoppel aan Guinness-bier, gepubliseer. Die boek het sedertdien tot ‘n wêreldwye topverkoper gegroei. Volgens die hoofredakteur, Craig Glenday, is dit deur ‘n kroegdebat oor die vinnigste jagvoël in Europa geïnspireer, en het ‘n betroubare versameling rekordbrekende feite geword. Ten spyte van die digitale era, floreer die boek

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 14
bottom of page

