top of page



Die rolprentlegende Brigitte Bardot is oorlede
Die Franse aktrise Brigitte Bardot is in die ouderdom van 91 oorlede. Die dierewelsynsorganisasie wat sy op die been gebring het, die Brigitte Bardot Foundation, het haar dood aangekondig. Die BBC berig huldeblyke het dadelik begin instroom, met Frankryk se president Emmanuel Macron wat sê die land betreur 'n "legende van die 20ste eeu". Bardot is in 1934 gebore, en het in meer as 50 rolprente gespeel. In 1973 het sy haar rug op roem en faam gedraai om haar lewe aan dierewels

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 29, 2025
bottom of page

