top of page




Cosatu versoek om die werwing van 10 000 arbeidsinspekteurs te bespoedig.
Cosatu het die Departement van Indiensneming en Arbeid en die Nasionale Tesourie versoek om die werwing van 10 000 arbeidsinspekteurs te bespoedig. President Cyril Ramaphosa het die werwing tydens sy Staatsrede in Februarie belowe. Die vakverbond sê geen bykomende befondsing is verskaf nie, terwyl geen advertensies, onderhoude of aanstellingsplaasgevind het nie. Cosatu se Matthew Parks sê hulle wil hê dat die Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring van Oktober befondsing vir

Saamgestel deur Armando Pieters
4 hours ago
bottom of page

