top of page




SA veg saam teen die stigma van diabetes
Suid-Afrika sluit aan by ‘n wêreldwye veldtog om die stigma wat mense met diabetes in die gesig staar, aan te pak. Dit kom nadat ‘n nuwe verslag toon dat vier uit vyf individue met die toestand diskriminasie ervaar, wat hul gesondheid en toegang tot sorg beïnvloed. Suid-Afrikaanse voorstanders sal volgende week deelneem aan die Global Summit to End Diabetes Stigma in Indië, saam met internasionale kenners en navorsers. Die beraad het ten doel om wanopvattings aan te spreek en

Saamgestel deur Ilde Roos
5 hours ago
bottom of page

