top of page




SOKKER: Die grootste FIFA-Wêreldbeker nóg begin oor sowat 100 dae
Oor ‘n 100 dae breek die grootste FIFA-Wêreldbeker nóg aan — en die aftelling begin Dinsdag teen 'n chaotiese agtergrond van wêreldwye onrus, van die VSA-Israeliese aanvalle op Iran tot toenemende geweld in Mexiko en angs oor Amerikaanse president Donald Trump se binnelandse agenda. AFP berig 'n rekord van 48 spanne - teenoor 32 in 2022 - en miljoene aanhangers sal na verwagting op die Verenigde State, Kanada en Mexiko toesak vir die eerste Wêreldbeker ooit wat deur drie nasi

Saamgestel deur Jana Roos
Mar 2
bottom of page

