top of page



Gems se bydraeverhoging word bespreek
Die regering sal met die trustees van die staatsdiens mediese fonds, Gems, oor vanjaar se 9.8% bydraeverhoging praat. Dit volgens die minister van staatsdiens en administrasie, Mzamo Buthelezi. Gems is die land se grootste beperkte mediese fonds en is onder druk van vakbonde oor stygende koste. Buthelezi sê die samesprekings fokus op die impak van die verhoogde tariewe, hoewel enige verlaging regulatoriese goedkeuring sal vereis. Daar word verder berig dat weens staatsubsidie

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 8
bottom of page

