top of page



Wildkundiges stel publiek gerus ná Glen-luiperd-waarneming
Departementele wildkundiges het alle fasiliteite in en om Glen, buite Bloemfontein, asook langs die N1- en R30-roetes, besoek om ’n opname van luiperds te doen. Volgens owerhede is alle luiperds in die gebied volledig verantwoord. Rosestad Nuus het vroeër berig dat inwoners van Glen naby Bloemfontein gewaarsku is nadat ’n luiperd glo in die area ontsnap het. ’n Ooggetuie is intussen ondervra en het bevestig dat die waargenome dier ’n tierboskat was, wat met behulp van foto’s

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 17
bottom of page

