top of page




’n Ontbinde liggaam is in die Happy Valley-gebied in Bloemfontein gevind
’n Ontbinde liggaam is gisteroggend in die Happy Valley-gebied in Bloemfontein gevind. Volgens Pro-Force Security het hulle ’n oproep van ’n kliënt ontvang nadat die persoon en inwoners in die omgewing glo vir etlike dae ’n onaangename reuk opgemerk het. Die kliënt het glo ondersoek ingestel, waarna sekuriteitspersoneel na die gebied ontbied is. Met hul aankoms het hulle die liggaam gevind. Pro-Force Security het die toneel onmiddellik beveilig en toegang beperk om te verseke

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 30
bottom of page

