top of page



Thabo Bester wil teen sy skuif appelleer
Die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester het ‘n hofaansoek ingedien om teen sy skuif na die eBongweni Super Maximum Korrektiewe Fasiliteit in KwaZulu-Natal te appelleer. Die Departement van Korrektiewe Dienste het verlede week aangekondig dat Bester van die Kgosi Mampuru Korrektiewe Dienssentrum in Gauteng oorgeplaas is. Aanvanklik het die departement beweer dat dit roetine is om gevangenes van een sentrum na ‘n ander te skuif. Die Nasionale Kommissaris, Samuel

Saamgestel deur Nadia Pieters
19 hours ago
bottom of page

