top of page



‘n Pa-en-seun-span stel ‘n nuwe wêreldrekord op
‘n Pa-en-seun-span van Kaapstad het ‘n nuwe Guinness-wêreldrekordmerk opgestel vir die vinnigste battery-aangedrewe afstandbeheerde hommeltuig in gelykvlug. Mike en Luke Bell het ‘n geverifieerde spoed van 670km/uur bereik met hul tuisgeboude hommeltuig, Peregreen, wat oor twee en ‘n half jaar ontwikkel is. Die liggewig-vaartuig is suiwer vir spoed ontwerp. Die prestasie plaas Suid-Afrika onder die toonaangewende lande wat meeding in hoëspoed-elektriese hommeltuigtegnol

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 22
bottom of page

