Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die historiese R2 000 miljard in netto inkomste-invordering oorskry. Die uittredende kommissaris, Edward Kieswetter, het Woensdag die voorlopige inkomste-invorderingsyfers vir die 2025-’26-boekjaar vrygestel. Die Inkomstediens het R155 miljard meer as verlede jaar ingevorder, wat ‘n jaar-tot-jaar groei van 8,4 % onder die huidige ekonomiese toestande weerspieël. Kieswetter sê dit is ‘n bepalende oomblik en ‘n baie spesiale manier om die p