top of page



Japan staak bedrywighede by die wêreld se grootste kernkragsentrale
Japan het bedrywighede by die wêreld se grootste kernkragsentrale opgeskort - net ure nadat dit weer begin is. ‘n Alarm het tydens die reaktor-aanvangprosedures by Kashiwazaki-Kariwa in Tokio afgegaan. Reaktor nommer ses is die eerste by die aanleg wat aangeskakel is sedert die Fukushima-ramp in 2011. Japan het al 54 reaktore afgeskakel nadat ‘n aardbewing ‘n kernsmelting by sy Fukushima-aanleg veroorsaak het - wat een van die ergste kernrampe in die geskiedenis veroorsaak he

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 23
bottom of page

