top of page



SA staar ’n groeiende BTW-krisis in die gesig
Volgens die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het onbetwiste belastingskuld tot byna R500 miljard gestyg. Jongste syfers wys dat R63-miljard reeds ingevorder is, met BTW as die grootste bydraer tot uitstaande skuld. Kenners waarsku dat individue betrokke by ’n onderneming se finansies persoonlik aanspreeklik gehou kan word, en dat nie-nakoming tot boetes, strafregtelike vervolging of tronkstraf kan lei. Die inkomstediens sê verligtingsmaatreëls is beskikbaar vir kwalifiserende be

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 9
bottom of page

