top of page



Oorstromings eis 30 lewens in Limpopo en Mpumalanga
Oorstromings het minstens 30 mense se lewens in Limpopo en Mpumalanga geëis ná dae van swaar reën in die noorde van die land. Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het die samewerking tussen nasionale en provinsiale regerings geloof tydens die noodreaksie op die ramp. Verskeie paaie in gebiede soos Phalaborwa en Giyani is beskadig, wat nood- en reddingspogings bemoeilik het. Simelane se departement het intussen nood-huisvestingspanne ontplooi om skade te e

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 17
bottom of page

