top of page



Babaformulemelk word aan die mark onttrek
Die babaformulemelk NAN Special Pro HA Infant Formula (nul tot 12 maande), wat gemik is op die dieetbestuur van babas wat die risiko loop om ʼn allergie teen koeimelkproteïen te ontwikkel, is aan die mark onttrek. 'n Woordvoerder van die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK), Phetho Ntaba, sê die geraakte produk is die 800 g-blikke wat in Junie 2025 vervaardig en versprei is. Maroela Media berig die produkonttrekking volg ná die moontlike teenwoordigheid van ʼn gifstof wat deur

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 8
bottom of page

