top of page



Jelly Roll deel die Evangelie op Netflix
Die Christelike sanger Jelly Roll, wat tans ‘n beoordelaar op Netflix se Star Search is , het die geleentheid gehad om die Evangelie op dié regstreekse program te deel. Dit nadat ‘n deelnemer ‘n liedjie deur hom en Bear Brandon Lake, genaamd Hard Fought Hallelujah, opgevoer het. Nadat hy die liedjie klaar gesing het, het Bailey getuig oor verslawing, onvolmaaktheid en verlossing deur Jesus. Jelly Roll het na die program met Entertainment Today gepraat en sy ervaring van die

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 27
bottom of page

