top of page



Die Presidensie sê die kandidate-verslag sal nie vrygestel word nie
Die Presidensie sê hulle sal nie die verslag vrystel wat bevind het dat al ses kandidate vir die posisie van die nasionale direkteur van openbare vervolging - nie geskik was nie. President Cyril Ramaphosa het die aanstelling van advokaat Andy Mothibi as die volgende direkteur aangekondig nadat die paneel bevind het dat geeneen van die kandidate geskik was nie. Die Presidensie sê die kandidate wat nie geskik was nie, word moontlik vir ander posisies oorweeg. Hulle voeg by di

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 8
bottom of page

