top of page


Acsa sal voortgaan om die land se toegangspunte te beheer
Die lughawemaatskappy Acsa sê hy sal voortgaan om nou saam met die Grensbestuursowerheid en lugrederye te werk om Suid-Afrika se immigrasie- en veiligheidsvereistes streng toe te pas. Dit volg nadat vermeende mensehandelbedrywighede hierdie week by die O.R Tambo Internasionale Lughawe ontwrig is, wat veertien Ethiopiërs en sestien Bangladesjiese burgers betrek het. Acsa sê hy is verbind tot die beskerming van die integriteit van die land se toegangspunte. Die grensbestuursowe

Saamgestel deur Armando Pieters
1 day ago
Â
bottom of page

