top of page



Die Padongelukkefonds moet aan 'n jong seun uitbetaal
Die Padongelukfonds moet meer as R1,3 miljoen betaal nadat ’n seun van Bloemfontein ’n breinbesering in ’n ongeluk in die stad opgedoen het. Netwerk24 berig die seun, wat nou nege jaar oud is, was drie en ’n voetganger toe hy in September 2019 in die ongeluk beseer is. Sy ma het die eis namens hom ingestel. Die kind het luidens deskundige verslae ’n kopbesering, sagteweefselbeserings aan sy gesig en knieë en skedelbreuke opgedoen. Hy was 13 dae in die hospitaal en ly aan chro

Saamgestel deur Ilde Roos
4 hours ago
bottom of page

