top of page



Oud-Springbokke se dogters pronk in pampoenrokke
Twee gr.8’s van Die C & N Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se pa’s is gewese Springbokke, maar dis nie al ooreenkomste nie. Marquerite en Lemay, dogters van Wian du Preez en Ruan Pienaar, is beide hul pa’s se oudste spruit. Hulle is ook albei in Ierland gebore. Wian en Ruan was beide in Grey Kollege op skool, en hulle het onder andere ook vir die Cheetahs gespeel. Oranje vertel ook in ‘n plasing op sosiale media dat alle gr. 8’s en nuwelinge vir die eerste 2 weke va

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 26
bottom of page

