top of page



Brandstofprysverligting duur voort
Suid-Afrikaanse motoriste trek voordeel uit laer brandstofpryse wat deur dalende wêreldwye oliepryse en ‘n sterker rand gedryf word. Dit volgens die energiekenner, Roland Tatnall. Petrolpryse het aan die begin van 2026 gedaal, met nog ‘n verlaging wat in Februarie verwag word. Vroeë data van die Sentrale Energiefonds toon dat petrol met ongeveer een R1.20 per liter oorverhaal en diesel met ongeveer R1.75. Tatnall sê Brent-ruolie het onlangs gedaal tot ongeveer 60 dollar p

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 14
bottom of page

