top of page



Die grondhervormingsdepartement sê hy wil die plaaswerker-billikheidskema ondersoek
Die departement van grondhervorming en landelike ontwikkeling oorweeg dit om die plaaswerker-billikheidskema te ondersoek. Die skema is in die 1990’s as deel van grondhervorming van stapel gestuur. Dit is ‘n regeringsbefondsde inisiatief vir plaaswerkers om aandele te hou en dividende uit kommersiële plase en landboubesighede te verdien. Daar is bewerings dat die skema nie na sy beoogde doel gewerk het nie, en slegs ‘n paar suksesvolle projekte het. Daar is ook bewerings van

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 7
bottom of page

