top of page



Beamptes vier Nasionale Polisiedag in Bfn
Honderde beamptes van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Nasionale Polisiedag by die Dr. Rantlai Malemela-stadion in Bloemfontein gevier. Die viering bied polisiebeamptes die geleentheid om te stop, te besin oor die jaar wat verby is, en trots te wees op hul diens aan die nasie. Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Vincent Mukhathi, sê vanjaar se Nasionale Polisiedag het ook die Polisiediens-loopbaan-ekspo ingesluit, wat leerders, gegradueerdes en werksoekers die geleenth

Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago
bottom of page

