top of page



RUGBY: Springbok-vroue gereed vir ‘n historiese VSA-dubbele toetsreeks
Die Springbok-vroue sal die VSA in Julie in ‘n historiese twee-toetsreeks by Ellis Park en Loftus Versfeld ontvang en sal die openingswedstryde speel, wanneer die Springbokke teen Engeland en Skotland te staan kom. Dit sal die eerste keer wees dat die twee vrouespanne op Suid-Afrikaanse bodem ontmoet en dit kom na bevestiging dat die Bok-vroue ook teen Nieu-Seeland se Swart Varings in September by FNB-stadion kragte sal meet. Hoofafrigter, Swys de Bruin, sê die VSA-wedstryd

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 22
bottom of page

