top of page



Jan Taks maak sy stem dik
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het bevestig dat hulle teen Desember verlede jaar onbetwiste belastingskuld van R523 miljard dra. Dit is geld wat wettiglik verskuldig, finaal en betaalbaar is. Tax Consulting SA sê die omvang van die skuld dui op ‘n onvermydelike verskuiwing na aggressiewe invordering in 2026. Die konsultasiefirma waarsku dat die grootte en veranderende aard van die skuld meer as geïsoleerde nie-nakoming weerspieël, wat dui op sistemiese uitdagings wat die I

Saamgestel deur Ilde Roos
3 hours ago


Belastingbetalers word gewaarsku
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het trustees en voorlopige belastingbetalers gewaarsku om uitstaande belastingopgawes teen 19 Januarie in te dien, of boetes en strawwe in die gesig te staar. Die sperdatum geld vir trustopgawes en voorlopige belastingbetalers se 2025-indienings. Nuwe administratiewe boetes vir nie-nakomende trusts is ook deur die inkomstediens voorgestel, wat terugwerkend vanaf die 2023-belastingjaar toegepas kan word. Volgens die inkomstediens het trustees

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 7


Die Inkomstediens kan trusts penaliseer
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ʼn konsepkennisgewing uitgereik wat vaste administratiewe boetes voorstel vir trusts wat versuim om belastingopgawes in te dien. Die konsep bepaal dat trusts, wat nie opgawes vir die 2023-belastingjaar en verder indien nie, gepenaliseer kan word as hulle die sperdatum met 21 werksdae na ʼn finale versoek mis. Tax Consulting SA sê die stap toon dat die inkomstediens voorberei om strenger voldoeningsmaatreëls te aktiveer wat lank reeds deur d

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 5, 2025


‘Jan Taks moet aanspreeklik bly vir die belastingterugbetaling aan bedrogslagoffers’
Jan Taks moet aanspreeklik bly vir ’n belastingterugbetaling aan ’n slagoffer van bedrog op die eFiling-stelsel, al is dié terugbetaling...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 3, 2025
bottom of page

