top of page



Misdaadsindikate is glo diep in die topbestuur van die polisie gewortel
Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het vroeër die week aan die parlement se Ad Hoc-komitee gesê dat misdaadsindikate diep in die topbestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Gauteng gewortel is. Khumalo sê sommige beamptes is betrokke by sindikate wat dikwels beweer hulle het politieke verbindings om ondersoeke te ontduik. Hy waarsku dat die omvang van korrupsie so ernstig is dat ongekende ingrypings nodig mag wees. Die komitee gaan Dinsdag voort met v

Saamgestel deur Armando Pieters
4 days ago


Die polisie het 'n plan om bendeleiers vas te trek
Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê ʼn aksieplan is ontwikkel om prominente bendeleiers landwyd vir strafregtelike ondersoek en vervolging te teiken. Hy sê hierdie bendeleiers sal veral jong seuns werf en hulle dwing om by bendes aan te sluit. Die plan is deur die polisie in samewerking met die Nasionale Vervolgingsgesag ontwikkel en sal veral op brandpunteprovinsies fokus. FOTO: Microsoft Copilot

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 14, 2025


‘n Gerespekteerde Vrystaat-polisiewoordvoerder tree af
Die Vrystaat-polisie neem afskeid van een van hul mees gerespekteerde en ervare woordvoerders, Brigadier Motantsi Makhele. Hy tree na 36...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025
bottom of page

