top of page



Eunice verwelkom hul nuwe skoolhoof
Bloemfontein se Eunice Hoërskool sê hulle is verheug om die aanstelling van hul nuwe skoolhoof, Jackie Botma, aan te kondig. Luidens ‘n plasing op hul sosiale media is Botma ‘n Oud-Eunice-meisie en was ook vir ‘n ruk die skool se waarnemende hoof. Sy bring ‘n rykdom ervaring, ontwrikbare toewyding en ‘n diep liefde vir die meisies wat in haar sorg toevertrou is. Botma se aanstelling volg na Zinette de Wet verlede jaar as skoolhoof bedank het. Rosestad-nuus het vroeër berig d

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 22
bottom of page

