top of page


SOKKER: Mokwena versigtig vir Lupopo-bedreiging in moeilike Kampioeneliga-groep
MC Alger se afrigter, Rulani Mokwena, het gewaarsku dat Saint Eloi Lupopo die donker perd in hul CAF Kampioeneliga-groep kan wees, wat ook Mamelodi Sundowns en Al Hilal insluit. Mokwena het gesê Lupopo se oorwinning oor Orlando Pirates in die kwalifiseringswedstryde, het hulle ‘n gevaarlike en selfversekerde teenstander gemaak. Hy het hul fisieke vermoë, spoed en taktiese dissipline geprys en bygevoeg dat die groep hewig betwis sal word. Die afrigter het ook die vermoë van Su

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13
Â


SOKKER: Broos verdedig besluit om Campbell uit Bafana-groep te laat
Die Bafana Bafana-afrigter, Hugo Broos, bly by sy besluit om die 20-jarige vleuelspeler, Shandre Campbell, uit die groep te laat, wanneer hulle teen Zambië op 15 November te staan kom. Die Belgiese mentor sê dit is nie die regte tyd om nuwe spelers bekend te stel nie, aangesien sy fokus steeds ferm op die voorbereiding vir die Afrikabeker van Nasies in Marokko in Desember is. Broos het sy teleurstelling oor Campbell se beperkte speeltyd by Club Brugge onthul, maar beklemtoon

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7
Â
bottom of page

