top of page



RUGBY: Reinach vier mylpaal in herskommelde Bok-span
Cobus Reinach sal sy 50ste Toetsverskyning vier wanneer die Springbokke Saterdag teen Wallis in Cardiff te staan kom. Rassie Erasmus het ‘n baie veranderde span vir die laaste wedstryd van die November-toer aangewys, met verskeie voorlyn-spelers wat nie beskikbaar is nie. Erasmus het sewe beginspelers van die oorwinning oor Ierland behou, terwyl hy ‘n kragtige pak, ‘n vars voorry en ‘n bank met ‘n sewe-een-voorspeler formaat onthul het. Die Bok-afrigter het Reinach se deurs

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 27, 2025


RUGBY: Slegs vier veranderinge aan die Springbokke vir Saterdag
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het slegs vier veranderinge aangebring vir Saterdag se Rugbykampioenskap-wedstryd teen Argentinië...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025


RUGBY: Die Springbokke het Argentinië oorrompel en staan nou bo-aan die Rugbykampioenskap-punteleer
FOTO: MSN Die Springbokke het met 67–30 in Durban afgereken met Argentinië en staan nou bo-aan die Rugbykampioenskap-punteleer met net...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025


RUGBY: Argentinië het drie veranderinge aangebring vir Saterdag sekragmeting met Suid-Afrika
The Pumas. FOTO: Sky Sports Argentinië het drie veranderinge aangebring vir Saterdag se Rugbykampioenskap-kragmeting met Suid-Afrika by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025
bottom of page

