top of page



Daar is moontlik ‘n oplossing om elektrisiteitspryse te verlaag
Te midde van toenemende klagtes oor die bekostigbaarheid van elektrisiteitspryse, sê die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sy departement het ’n moontlike oplossing geïdentifiseer om dié pryse te verlaag. Ramokgopa het by die Wêreld Ekonomiese Forum gesê dat steenkoolkoste sowat 40% van elektrisiteitspryse uitmaak, en dat ’n verlaging daarvan beduidende verligting kan bring. Elektrisiteitstariewe het in 2025 met 12.7% gestyg, met verdere verhogings wat volgen

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 21
bottom of page

