top of page



‘n Student spreek haweloosheid in sy stad aan
‘n Agtienjarige student in Ontario, Kanada, mik om - deur die ontwerp van klein modulêre huise - haweloosheid in sy stad aan te spreek. Ribal Zebian het ‘n veselglas-skuilingstelsel ontwikkel wat vinnig aanmekaargesit kan word. Die geïsoleerde strukture is ontwerp om die hele jaar deur weer te weerstaan en kan in grootte aangepas word. Zebian sê stygende huispryse het sy projek gemotiveer. Hy beplan om vir ‘n jaar in een van die eenhede te woon om die ontwerp te toets en t

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 9
bottom of page

