top of page


SUT begin ondersoek ná los stukke beton op kind val
Die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) het ’n interne ondersoek geloods nadat ’n 14-jarige leerling kopbeserings opgedoen het toe los stukke beton van die dak van Boet Troskie-saal in Bloemfontein geval en haar getref het. Die leerling het deelgeneem aan ’n debatkompetisie wat by die SUT aangebied is. Volgens 'n verklaring deur die SUT is noodhulpdienste onmiddellik ontbied en die leerling is na ’n mediese fasiliteit vervoer vir beoordeling en behandeling. Die SUT sê

Saamgestel deur Armando Pieters
15 hours ago
Â
bottom of page

