top of page



Onwettige plakkers word van Bloem se suidelike stortingsterrein verwyder
Onwetting plakkers wat by Bloemfontein se suidelike stortingsterrein woon asook hul strukture is verwyder. Luidens ‘n plasing op sosiale media vorm dit deel van ‘n veldtog van die stad se direktoraat vir vaste afval om kriminele aktiwiteite by stortingsterreine stop te sit. Hierdie ingryping is ook daarop gemik om te verseker dat inwoners en werkers veilig toegang tot die stortingsterrein kan kry - sonder enige vrees vir roof en intimidasie. Verder is dit om die terrein in

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 22
bottom of page

