top of page



Tienerswangerskappe is ‘n bekommernis
Die toename in tienermoeders is vir die Departement van Gesondheid ‘n bekommernis. Luidens ‘n mediaverklaring het meer as 160 tienermeisies op Nuwejaarsdag geboorte geskenk. Dit is byna dubbel soveel as verlede jaar. Daar is meer as ‘n 1 600 babatjies op Nuwejaarsdag gebore met 72 in die Vrystaat. Die departement doen ‘n beroep op die nuwe moeders om hulle babas in te ent om hulle teen kindersiektes te beskerm. Intussen berig SABC News die departement se woordvoerder Foster

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 5
bottom of page

