top of page



Polisielede word in Bloem vereer
Uitstaande prestasie, buitengewonde toewyding en dapper dade is onder andere tydens die Suid-Afrikaanse Polisiediens se jaarlikse Nasionale Uitnemendheidstoekennings in Bloemfontein vereer. Meer as 40 toekenningskategorieë is tydens die seremonie erken. Die Vrystaat se Reeks- en Elektroniese Misdaadondersoeke is as vanjaar se ondersoekspan van die jaar vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings aangewys. Hierdie elite-eenheid word gekenmerk deur hul buitengew

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 27
bottom of page

