top of page



Vodacom en Starlink bereik ‘n ooreenkoms
Die Vodacom-groep het ‘n ooreenkoms met Elon Musk se satellietbreëbandverskaffer, Starlink, aangekondig. Vodacom sê dat hulle daarop gemik is om hoëspoed-breëbandinternet met lae spoedvertraging aan miljoene besighede regoor Afrika te lewer en landelike netwerkdekking uit te brei. Hulle voeg by die integrasie van Starlink se satelliet-terugvoer in Vodacom se mobiele netwerk sal die uitbreiding van netwerkdekking versnel terwyl dit netwerkprestasie in landelike gebiede verhoog

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 13, 2025


RUGBY: Stormers en Bulle skitter terwyl Sharks en Lions in verloor
FOTO: Sport for Business Die nuwe Vodacom Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen het die naweek begin, met die DHL Stormers en Vodacom Bulls...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025
bottom of page

