top of page



BKS: Dringende optrede word gevra
Vrystaat Landbou het die minister van Landbou, John Steenhuisen, versoek om dringend op te tree teen die voortgesette uitbrake van bek-en-klouseer. Die landbousektor beleef sedert verlede jaar die ergste uitbraak nog, met die siekte wat van KwaZulu-Natal na alle provinsies versprei het. Die organisasie se kommersiële bestuurder, doktor Jack Armour, sê hoewel inentings volgende maand beplan word, is dit onvoldoende. Hy waarsku dat dit ’n ekonomiese én voedselsekerheidskrisis k

Saamgestel deur Nadia Pieters
1 day ago
bottom of page

