top of page



Daar word voorspel dat Suid-Afrika se ekonomie effens sal groei
Die Wêreldbank skat dat Suid-Afrika se ekonomiese groei vanjaar teen 1.4% sal wees. Dit is volgens die bank se eerste vooruitskatting vir die jaar. Alhoewel die vooruitskatting swakker as Januarie verlede jaar is, is dit wel ʼn effense verbetering op die van Junie. Die verbetering word toegeskryf aan logistiek en hervorming binne die energiemark, asook ʼn toename in openbare beleggings. Intussen verwag die Wêreldbank ekonomiese groei van 1.5% vir volgende jaar. Ter illustras

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 15
bottom of page

