top of page


Nog 'n land waarsku sy landsburgers om nie na Suid-Afrika te reis nie
Kanada het ’n reiswaarskuwing aan sy burgers uitgereik wat na Suid-Afrika reis. Dit is weens hoë vlakke van gewelddadige misdaad en ander veiligheidsrisiko’s. Reisigers word in die kennisgewing aangeraai om uiterste versigtigheid aan die dag te lê weens misdade soos gewapende roof, ontvoering, kapings en aanranding. Die waarskuwing meld dat buitelandse besoekers reeds direk geraak is en beveel aan dat slagoffers nie weerstand bied nie. Dit lig ook misdaad by lughawens en moon

Saamgestel deur Armando Pieters
15 hours ago
Â
bottom of page

