top of page



Miljoene mense regoor die wêreld kry drukkies
‘n Amerikaner, David Sylvester, bekend as #BigDaveHugsTheWorld, het ‘n wêreldwye sending begin om drukkies aan te bied nadat hy ‘n goeie vriend in die 9/11-aanvalle verloor het. Hy het meer as 25 jaar aan die sending bestee en het meer as een miljoen mense regoor Afrika, Asië, Australië en Noord-Amerika vertroos - van bedroefde vreemdelinge op vlugte tot diegene wat deur tragedie geraak is. Sy werk het lewens in lughawens asook by gedenktekens, skole en openbare geleenthede g

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 12
bottom of page

