top of page

Banktoep-swendelary neem toe

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jan 29
  • 1 min read

Volgens die 2023 Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum se misdaadstatistiekverslag het finansiële misdaad Suid-Afrikaners meer as R3 miljard gekos. Bedrog met banktoepassings het die oorheersende bedreiging geword, wat verantwoordelik is vir 60 persent van alle digitale bankmisdade en het met ‘n verbysterende 89% jaar op jaar toegeneem. Die jongste bedrogspul behels dat swendelaars hulle voordoen as bekende maatskappye, soos TV-stroomdienste en lugdienste, wat valse afslag bied as jy ‘n toepassing aflaai.

 
 
 

Comments


bottom of page