BERGFIETSRY: SA spog met wêreldkampioen
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Oct 8, 2024
- 1 min read
Suid-Afrika het ‘n nuwe wêreldkampioen. Alan Hatherly is Sondagaand gekroon as die kampioen van die bergfietsry Wêreldbekerbyeenkoms in Mont-Sainte-Ann, Kanada. Hatherly se tyd van 1:26:56 het gesien dat hy die jaar afsluit as die voorste bergfietsryer van 2024 met 1678 punte. Die Suid-Afrikaner Candice Lill het intussen die jaar afgesluit as die derde beste vroue fietsryer.






Comments