top of page

Bewerings teen die Metro se woordvoerder is afgehandel

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 5
  • 1 min read

Volgens die Mangaung Metro Munisipaliteit is die bewering van seksuele teistering teen hul woordvoerder, Qondile Khedama, afgehandel. SABC News berig ‘n werknemer by die munisipaliteit beweer dat die teistering al vir jare aan die gang is, en het die saak in Julie vanjaar aangemeld. Tydens 'n media-inligtingsessie in Bloemfontein het die stad se bestuurder, Sello More, gesê hy het die saak na die interne arbeidseenheid verwys nadat hy die klagte ontvang is. Hy voeg by die partye het vergader en dat die saak is dus afgehandel is. More sê verder niemand gaan geskors word oor ‘n saak wat klaar opgelos is nie

 
 
 

Comments


bottom of page