top of page

BOKS: Bokser Terence Crawford het die eerste bokser geword wat ‘n onbetwiste kampioen in drie verskillende gewigsklasse was

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 15, 2025
  • 1 min read

Bokser Terence Crawford het eer aan die Here Jesus Christus gegee na sy eenparige oorwinning oor Canelo Alvarez in Las Vegas, VSA, die naweek.

Crawford het die eerste bokser geword wat ‘n onbetwiste kampioen in drie verskillende gewigsklasse was.

Hy is nou onoorwonne in 42 professionele gevegte en het Alvarez sy derde nederlaag in 63 professionele loopbaangevegte toegedien.

 
 
 

Comments


bottom of page