top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

BOKS: SA het ‘n nuwe kampioen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 15, 2024
1 min read

Die Suid-Afrikaanse bokser Phumelela Cafu is die Wêreld Boksorganisasie (WBO) se junior kapokgewig kampioen. Cafu het Maandag vir Kosei Tanaka in Tokio met punte oor 12 rondtes geklop. Die Oos-Kapenaar het punte van 114-113 ontvang van twee beoordelaars terwyl die derde beoordelaar die selfde telling vir Tanaka gegee het. Dit was Cafu se dertiende beroepsgeveg, en eerste in die buiteland.

 
 
 

Comments


bottom of page