Bosa blameer die ANC en die DA die Agoa-uitsluiting

Nov 3
1 min read
Bosa blameer die ANC en die DA vir Suid-Afrika se uitsluiting uit die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa). Die twee partye is deel van die regering van nasionale eenheid.
Bosa sê dit is ’n terugslag vir die ekonomie en werkskepping.
Bosa sê die ANC en die DA het nie die ekonomiese stabiliteit gelewer wat hulle met hul bewindsoorname belowe het nie.










Comments