Bosa versoek dat die name van swartlysmaatskappye gepubliseer word
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Mar 19
- 1 min read
Die leier van Bosa, Mmusi Maimane, versoek die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, om die name van swartlysmaatskappye te publiseer.
Hierdie maatskappye is kontrakteurs wat versuim het om dienste aan munisipaliteite te lewer nadat hulle daarvoor betaal is. Maimane sê sommige van hierdie maatskappye beweeg van een gebied na ’n ander en gaan voort om gemeenskappe te beroof.
Hlabisa sê die Nasionale Tesourie het die lys van hierdie maatskappye.
LUISTER HIER:
Velenkosini Hlabisa








Comments