Cachalia sê die polisie sal ’n veilige verkiesing verseker

20 hours ago
1 min read
Die polisie sal toesien dat die plaaslike regeringsverkiesing in ’n veilige omgewing plaasvind. Dit is luidens die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, wat die Wes-Kaapse bekendstelling van die Veiliger Feestyd-veldtog toegespreek het.
Verskeie moorde wat met politieke geweld verband hou is vanjaar in Suid-Afrika aangemeld.
Cachalia het ’n beroep op die polisie gedoen om waaksaam te bly teen politieke onverdraagsaamheid gedurende die verkiesingstydperk.









Comments