top of page

Die adjunk-nasionale polisiekommissaris is geskors

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Sep 15
  • 1 min read

Die adjunk-nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, is met onmiddellike effek geskors. Die skorsing volg op bewerings dat hy in politieke moorde in KwaZulu-Natal inmeng en probeer het om die taakspan te ontbind. Sibiya se versoek om na verlof heraangestel te word is deur die Gautengse hooggeregshof verwerp, en hy sal geskors bly totdat die kommissie van ondersoek na politieke inmenging sy werk voltooi het.

 
 
 

Comments


bottom of page